We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Vikingar Cruxiis (Hart van die Hamer)

from Ásatrú by LadyAxe

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

The first Afrikaans poetry ever written about the Northmen.

The poem, "Hart van die Hamer" (by Natasha Danzig, 2015), made such an impact on local Afrikaans literature that many people begged for the song to be transposed into a LadyAxe song.
"Hart van die Hamer" means 'Heart of the Hammer' and the entire song is sung in LadyAxe's native tongue, AFRIKAANS.

"Vikingar Cruxiis" is about heritage and how even being displaced to the other side of the planet cannot dilute the blood of Germanic Vikings that run through the Afrikaner veins of many in South Africa today. It is an ode to our forefathers who hailed from the Northern settlements of circa 900AD.


Trivia: The words "Vikingar Cruxiis" means 'Vikings of the Southern Cross), however, the title is not in any specific language.

'Vikingar' being a Scandinavian derivative of "Vikings" and 'Cruxiis' derived form the astronomical name for the Southern Cross - "Crux".

lyrics

VIKINGAR CRUXIIS

Daar lê in die Hamer die mag van gode
Maar nie deur die hand van die vaksman nie,
wel die rots waaruit die wapen gebaar word
Soos die vrug van die Godsmoeder.

Mag van Opperhoofde, mag van Moeders
In dieselfde asem bevestig, deur dieselfde Seëning verwek.

In die oog van die Helmdraer blink die waansin van die slagveld,
Tog sien hy die bloed van sy broeders die sneeu verontreinig, betas
Soos onenigheid van nasies die nageslagte verkrag.

Waarheen wink die Noordester?
Sypel deur die bloed van Voorvaders na die Harte van Kinders
Waarheen rig die Suiderkruis?
Erfenisliefde vir die rots onder hul sole.

(Chorus)
Die Hart van die Hamer x3
Omhoog
Die Hart van die Hamer x3
Omhoog


Sonder kinders kom geen skerm vir die toekoms
Geen sterrelig op eindelose see
Sonder vaders kom geen rede vir trotse verlede
Geen krag van hande om die seile te hys

(Chorus)


Die rotse gegewe deur die Odingod,
Oog van die bloue koepel oorhoofs
Leen aan ons die Kop van Mjölnir

Daar lê in die Hamer die mag van gode,
Maar gode buig knie voor die harte van krygers (x3)

credits

from Ásatrú, released July 5, 2016
Natasha Danzig - Vocals, All Guitars, Bass
Anushka Draven - Last Solo

license

all rights reserved

tags

about

LadyAxe Ballina, Ireland

Axe was the first female heavy metal artist in South Africa, back in 1992-3.

Now the Metal Matriarch is a solo artist that composes and plays everything herself, making home recordings where she lives in the Irish countryside. ... more

contact / help

Contact LadyAxe

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Report this track or account

If you like LadyAxe, you may also like: